Primêre Skool Jim Fouché gimnastiek leerder kry goud en brons
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Jim Fouché Gimnastiek leerder kry Goud, Silwer en Brons. Baie geluk aan Elsje Loots wat op 17 Augustus 2024 tydens die Vrystaatse Artistiese Gimnastiek Kompetisie verskeie medaljes verwerf het vir Vlak 5/7-10 jaar:
- Goud op Spronge
- Silwer op Balk
- Brons op Brug en Vloer asook Algehele Brons medalje
- Sy het dan ook gekwalifiseer om aan die SA Spele in Kaapstad deel te neem op
- 23-28 September 2024.
JF is baie trots op jou!

Elsje Loots









