Laerskool Courtrai gimnaste vaar uitstekend by die Wes-Kaap Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die volgende gimnaste van Laerskool Courtrai het uitstekende uitslae behaal by die Wes-Kaap Kampioenskappe:
Lily Victor
1 – goud, 1 – brons, Algeheel 2de
Tinus Möhr
2 – goud, 2 brons, Algeheel – silwer
Mia de Bruyn
1 – brons, Algeheel 5de










