Laer Volkskool leerders ontvang Distrikskleure vir gimnastiek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elrie Pretorius (Graad 3) en Ulrich Steynberg (Graad 1) wat hul Distrikskleure vir Artistic Gymnastics ontvang het. Hulle is ook gekies om die distrik by die Artistic Gymnastics Eastern Cape Festival vanaf 11 tot 12 Julie 2022 te verteenwoordig. Dit is ‘n pragtige prestasie. Ons is trots op julle!

Elrie Pretorius

Ulrich Steynberg









