Hoërskool Kalahari se Nuwe UK Hoofleiers vir 2026 aangekondig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Kalahari se Nuwe UK Hoofleiers van 2026! Tydens hulle jaarlikse Akademiese Prysuitdeling, het hulle met trots die nuwe Hoofseun, Hoofdogter, Onderhoofseun en Onderhoofdogter van 2026 by Hoërskool Kalahari aangekondig. Sluit asseblief by ons aan om die volgende leerders geluk te wens:
Hoofseun 2026: Jan Fleming
Hoofdogter 2026: Anika Thomatos
Onderhoofseun 2026: Carl Thole
Onderhoofdogter 2026: Shama Langeveldt
Baie geluk aan julle vier, sowel as die res van die UK van 2026. ‘n Enorme taak lê voor, maar ons het volle vertroue dat julle sal uitblink en met integriteit en toewyding sal lei.















