Bethlehem Voortrekker gimnaste haal die Vrystaatspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Bethlehem Voortrekker gimnaste wat tydens die Vrystaat kwalifiserende kompetisie op 19 Augustus 2023 ter Bloemfontein gekwalifiseer het vir die Vrystaatspan. Hulle neem in Oktober 2023 aan die Gimnastiek SA se GYM GAMES deel.
Links na regs Adam Kotze enNicolene Arangies










