Laer Volkskool gimnas lewer skitter prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Miane van der Merwe wat die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Gimnastiek Kompetisie in Gqeberha deelgeneem het en `n brons medalje verower het. Welgedaan! Laer Volkskool is baie trots op jou, Miane.
![]()










