14 Hoërskool Witteberg leerders in Griffonspanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Na die rondtes proewe spog Hoërskool Witteberg met 14 Rugbymanne wat in verskeie Griffons spanne ingesluit is. `n Groot totaal van 3 Cravenweekspelers, 4 Akademieweek spelers, 1 Grant Khomo speler en 6 Flaminke spelers is na drie rondtes proewe van Witteberg in die onderskeie spanne ingesluit! Baie geluk aan die volgende manne:
𝐨.𝟏𝟔𝐀 𝐆𝐫𝐚𝐧𝐭 𝐊𝐡𝐨𝐦𝐨
- Rian Roos

o.16A Grant Khomo
Rian Roos
𝐨.𝟏𝟔𝐁 𝐅𝐥𝐚𝐦𝐢𝐧𝐤𝐞
- Pieter Nel
- Daniel Meintjes
- Kirsten Fourie
- Chandler Metler
- Tshepo Motloung
- Jacques vd Merwe

o.16B Flaminke Van links: Pieter Nel, Kirsten Fourie, Tshepo Motlaung, Jacques van der Merwe en Daniël Meintjes
𝐨.𝟏𝟖𝐀 𝐂𝐫𝐚𝐯𝐞𝐧𝐰𝐞𝐞𝐤
- Tiaan Naude
- Curley Smith
- Xavier Lotter

o.18A Cravenweek van links: Curtley Smith, Tiaan Naude en Xavier Lotter
𝐨.𝟏𝟖𝐁 𝐀𝐤𝐚𝐝𝐞𝐦𝐢𝐞𝐰𝐞𝐞𝐤
- Rezarco Lategan
- Dries Stemmett
- Wilbre Klaase
- Ashton Diedericks

o.18B Akademieweek
Van links: Dries Stemmett, Ashton Diedericks, Rezarco Lategan en Wilbre Klaase
Die onderskeie spanne sal gedurende die Junie skoolvakansie aan hul toernooie deelneem:
- 26-30 Junie Grant Khomo Week Kimberley
- 3-9 Julie Cravenweek @ Rondebosch
- 3-9 Julie Akademieweek @ Wellington.









