Hoërskool Framesby leerder verteenwoordig die OP-gimnastiekspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder LJ Campher in Graad 8 is verkies om die OP-gimnastiekspan by die Gym Games in Kaapstad vanaf 23-27 September 2024 te verteenwoordig. Hy gaan deelneem aan :
- Trampoline – level 7 13-14 jaar
- Double mini -level 8 13-14 jaar










