Hoërskool Framesby ruiters word vir die 2024 SAWMGA Oos-Kaap spanne gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Framesby ruiters wat vir die 2024 SAWMGA Oos-Kaap spanne gekies is:
- Kristi Ferreira (Junior 0 Team)
- Zandri Stumke (Junior Team 2)
- Chanel Haasbroek (Children 1 Team)












