Laerskool Aliwal-Noord Gymkhana uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord ruiter Isabella Joubert aan die Jacobsdal Gymkhana Kompetisie deelgeneem. Isabella Joubert presteer as volg:
- 2de Individual Lans
- 3de Individual Swaard
- 1ste Half Seksie Swaard
- 3de Half Seksie Lans












