Landloop resultate vir Laerskool Aliwal-Noord
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord landloop atlete het Vrydag, 26 Julie in Bloemfontein aan die Landloop liga nr. 6 deelgeneem. Uitslae is as volg:
- Adanje Kotze o.10, 2km 9de uit 36 atlete Tyd 9.29
- Giselle Labuscagne o.11, 3km 9de uit 23 atlete Tyd 14.57
Beide se tye kwalifiseer vir Vrystaat kampioenskappe.









