Laerskool Hennopspark ruiters presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Hennopspark ruiters wat op 14 en 15 Februarie aan die eerste kwalifiserende rondte van die Core League deelgeneem het. Ons is ongelooflik trots op julle prestasies. Die uitslae is soos volg:
𝗗𝗮𝗻𝘆𝗲𝗹𝗹𝗮 𝗩𝗲𝗻𝘁𝗲𝗿
- Showjumping Other 70cm – 4de plek
- Showjumping Competition 70cm – 1ste plek
𝗦𝘂𝗹é 𝗖𝗼𝗲𝘁𝘇𝗲𝗲
- Working Hunter – 4de plek
- Equitation – 4de plek
- Showjumping Competition 70cm – 7de plek
- Showjumping Other 70cm – 1ste plek
𝗟𝗲𝗮 𝗩𝗲𝗻𝘁𝗲𝗿
- Showjumping Competition 60cm – 3de plek
𝗠𝗮𝗿𝗶𝗮 𝗢𝗽𝗽𝗲𝗿𝗺𝗮𝗻
- Showjumping Competition 50cm – 3de plek
- Showjumping Other 50cm – 3de plek
𝗟𝗶𝗮𝗻é 𝗠𝗲𝗶𝗿𝗶𝗻𝗴
- Equitation – 3de plek
- Showjumping 60cm – 1ste plek
Baie geluk aan elke ruiter — julle harde werk en toewyding laat die Hennopshartklop sterk klop!



















