Laerskool Rooihuiskraal redenaars gereed vir 2026
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal is baie trots op ons Junior en Senior Redenaars van 2026! Onthou, elke goeie spreker het begin met die waagmoed van ‘n enkele sin – ons hou julle met groot verwagting dop! Julle stemme maak ‘n verskil en julle woorde het krag! Gebruik elke woord met wysheid en invloed! Rooimier Trots!
















