Laerskool Nylstroom Sport uitblinkers
ADVERTISEMENT
Laerskool Nylstroom hokkie dogter Kara van der Merwe is gekies vir die 0.13 Limpopo Hokkiespan. Baie geluk Kara!

Kara van der Merwe
Die volgende seuns is gekies vir die 0.12 B Limpopo rugbyspan.

Van lings na regs: Dirk Nortman, Zardus Coetzee, F.C Alcock
Baie geluk aan netbalspanne met hulle prestasies in die Waterbergdistrik.
0.10A – 3de Plek in die Waterbergdistrik

Agter: Juf. Riana Rabie (Afrigter), Juf. Alinda Fourie (Afrigter)
Middel van lings na regs: Aluchia Smal, Tiané Strydom, Amber Pema, Alice Wissing, Megan Smith, Le-May van Zyl
Voor van lings na regs: Carla Erasmus, Nicola van Zyl, Lizé van der Walt
0.14A – 4de Plek in die Waterbergdistrik

Agter van lings na regs: Ciska Sturgon, Mikayla Nel, Chanel Viviers, Haley Coetzer, Martelize Bloem, Suné de Jager
Voor van lings na regs: Ronel Booysen, Kristen de Klerk, Dané Pretorius









