Pluimbal prestasie vir Hoërskool Stellenbosch
ADVERTISEMENT
SA o.19 & Kerr Cup Pluimbaltoernooi – Bloemfontein. Tussen 29 Maart en 4 April het Misha Bredell en Stefanie Malan hul talente op nasionale vlak gaan wys! Misha Bredell het vir die Cape Town Badminton Association gespeel en hulle eindig algeheel 3de. Hy behaal ook ‘n die 1ste plek in die mans enkels én mans dubbels, plus ’n 3de plek in gemengde dubbels!
Stefanie Malan het vir Eden deelgeneem en hulle eindig algeheel 6de. Ons is ongelooflik trots op julle prestasies en die manier waarop julle Hoërskool Stellenbosch se naam met trots uitdra!













