Hoërskool Grens leerder behaal Nasionale pluimbalspan
ADVERTISEMENT
Mia Labuschagne is tot die o.19 Nasionale Pluimbalspan verkies. Hierdie span gaan Suid-Afrika vanaf 11 tot 17 Desember 2022 by die o.19 Kontinentale Kampioenskappe in Rose Hill in Mauritius verteenwoordig.
Hoērskool Grens wens Mia baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie.
![]()










