Pluimbal uitslae vir Hoërskool Diamantveld
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Diamantveld Pluimbalspan wat op 8 Augustus in Durban gekroon is as die SA Skole Kampioene. Hulle het die prestasie behaal sonder om ‘n enkele stel te verloor. Die uitslae is as volg:
- Diamantveld vs. Westville Hoërskool se C-span: 5-0
- Diamantveld vs. Hillcrest Hoërskool se A-span: 5-0
- Diamantveld vs. Westville Hoërskool se B-span: 5-0
- Diamantveld vs. Durban Boys Hoërskool se A-span: 5-0
- Diamantveld vs. Alberton Hoërskool se A-span: 5-0
- Diamantveld vs. Westville Hoërskool se A-span: 3-0










