Hoërskool Diamantveld leerders gekies vir die Noord-Kaap pluimbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende spelers wat gekies is om die Noord-Kaap te verteenwoordig by die SA o.19-toernooi en Kerr-beker:
Dogters:
- Anika van der Merwe
- Charlize van der Merwe
- Melay Pretorius
- Mia Snyman
Seuns:
- Lourens Scheffer
- Alex Pretorius
- Henro Kritzinger
Hulle sal van 13 tot 19 Julie in Kaapstad aan die toernooi deelneem. Sterkte aan elkeen van julle – ons weet julle gaan Diamantveld se vlag hoog laat wapper!
















