Hoërskool Framesby is trots op hul Gr 11 Pluimbalkampioenskap tegniese beampte
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby is ongelooflik trots om aan te kondig dat Danel Pieterse,’n graad 11 leerder giekes was om as Tegniese Beampte diens te doen tydens die SA Internasionale Pluimbalkampioenskappe wat van 27 November tot 3 Desember 2025 in Kaapstad plaasgevind het. Baie geluk, Danel – Framesby is trots op jou.
![]()










