Hoërskool Jim Fouché leerders is ingesluit in die Vrystaat pluimbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Jim Fouché ingesluit is by die Vrystaat0.19 pluimbalspan wat vanaf 12 -19 Julie aan die SA Kampioenskappe en Internationale toernooi in Kaapstad gaan deelneem .










