Pluimbal prestasie vir President Brand Primêr
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van President Brand Primêre Skool wat die Vrystaat verteenwoordig het tydens die o.17 SA Pluimbal Kampioenskappe. Bronwynn Shute is tydens hierdie kampioenskappe derde gegradeer en Shaun Dednam negende.
Foto: Marlie Dednam, Shaun Dednam en Bronwynn Shute.










