Laerskool Tzaneen Kansvatter Redenaars speel nie met hul woorde
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen Kansvatter Redenaars speel nie met hul woorde. Hartlik geluk aan Ilana en Luan Lubbe, Sulé en Miané Espach, Willem en Pieter Mostert, Milan Ferreira en Karien Smith wat deurdring na die finale rondte van die Kansvatters kompetisie wat gehou sal word op 8 en 9 September by LS Bakenkop in Centurion.

Ilana Lubbe

Karien Smith

Luan Lubbe

Mianè Espach

Milan Ferreira

Pieter Mostert

Sulè Espach

Willem Mostert









