Hoërskool Kempton Park leerders presteer by die SASCS-kortbaanwedrenne
ADVERTISEMENT
Die aksie behoorlik opgevlam tydens Rondte 2 van die SASCS-kortbaanwedrenne in Vereeniging. Baie geluk aan Hoërskool Kempton Park se Ruben Weterman #30 en Luan Weterman #31 met hul sterk vertoning in die 450S-klas:
- Ruben – Algeheel 3de plek.
- Luan – Algeheel 4de plek.
Dis fantasties om te sien hoe hulle hul passie vir die sport as buitemuurse aktiwiteit uitleef en sulke mooi prestasies behaal.











