ADVERTISEMENT
Laerskool Klipfontein se o/12 Hokkiedogters het deelgeneem aan die Nkangala Kampioenskappe en ons is baie trots op hulle.