Netbal prestasie vir Hoërskool Duineveld
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende dogters van Hoërskool Duineveld wat tot die Robyne-spanne verkies is – ’n uitstekende prestasie waarop ons ongelooflik trots is!
o.15
- Alani Nel
o.16
- Jameiy Bauermeister
- Tasha Engelbrecht
o.17
- Janika Nel
- Isabella van Rooyen
- Anne Steyl
- Aone Sebothenayne
o.18
- Carla Kuhn
- Mathilda Terblanche
Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir netbal werp duidelik vrugte af. Julle verteenwoordig Duineveld met trots en onderskeiding.













