Hoër Meisieskool La Rochelle netbal skitter aan die Waterkloof Netbalfees
ADVERTISEMENT
Baie dankie aan al die ouers, spelers en afrigters vir julle ondersteuning, harde werk en sportmangees tydens die Waterkloof Netbalfees. Julle het Hoër Meisieskool La Rochelle met trots verteenwoordig.’n Spesiale dankie ook aan @hsklofies vir die gasvryheid. Dit was ’n voorreg om deel te wees van so ’n besonderse netbalfees.
Dag 3
o. 14
Lar 16 vs 13 Montana
Lar 21 vs 10 Eunice
Lar 26 vs 14 Kempton Park
o.15
Lar 27 vs 1 Helpmekaar
Lar 19 vs 6 Brandwag
Lar 18 vs 23 Dinamika
o.19
Lar 40 vs 5 Kempton Park
Lar 37 vs 9 Klerksdorp
Lar 35 vs 4 Lichtenburg
Foto krediet: B Calitz & H Retief


















