Hoërskool Duineveld motorfietsryers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Velties Motorfiets veld wedren. Die Upington Offroad Bike racing club het op 23 Augustus 2025 weer ñ race gehad te Kakamas. Die klub wens graag die volgende leerders van Hoërskool Duineveld baie geluk met hul uitmuntende prestasies.
*PRO KLASSE (Hierdie is die harde PRO ryers)
OR 2 KLAS
- 1ste Carlo De Jager
- 3de Ulrich Brits
OR 3 KLAS
- 2de Janco Wandrag
- 3de Nico Hanekom
BEGINNERS KLASSE
BEGINNERS ORB1
- 1ste Henco Dege
BEGINNERS ORB2
- 1ste Rico Vermeulen
- 2de Malan Le Roux
INTERMEDIATE BIG BORE
2de NJ Visser
PRO 85cc KLAS
- 2de Marinus Hamman
QUAD FUN/BEGINNERS
- 3de Jo-Mari Barnard
QUDS OPEN
- 3de Bernardt Heyns






























