Hoërskool Upington leerders presteer by die WOW Spelkompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upingotn is super trots op Jané Stolper en Oretshidisitse Mochware wie die afgelope naweek deur gedring het na die Provinsiale (semi-finale rondte) van die WOW Spelkompetisie. Veels geluk aan hierdie leerders met hul puik prestasies tot dusver.












