Laerskool Aliwal-Noord Sport teen Laerskool Hangklip
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord het hulle eerste wedstryd van die derde kwartaal gespeel teen Laerskool Hangklip. Die uitslae was soos volg.
Netbal: It was a wonderful day of excellent netball. Results are as follow:
- o.7 A verloor 4-0
- o.7 B gelyk 3 elk
- o.8 A wen 4-2
- o.8 B verloor 4-0
- o.9 A wen 8-6
- o.9 B wen 2-1
- o.10 A wen 12-2
- o.10 B wen 7-2
- o.11A verloor 6-4
- o.11B verloor 6-3
- o.12 A wen 12-4
- o.13A wen 21-10
- o.13B gelyk 5 elk
Hokkie:
Meisies:
- o.7 A gelyk op 2-2
- o.7B verloor 0-2
- o.8 A gelyk op 3-3
- o.8B verloor 0-8
- o.9A verloor 3-5
- o.9B verloor 0-3
- o.10 A wen 8-0
- o.10B wen 5-1
- o.12A wen 4-0
- o.13A wen 3-1
- o.13B wen 1-0
Seuns:
- o.7A verloor 0-1
- o.7B wen 2-1
- o.8A wen 1-0
- o.8B wen 3-2
- o.9A verloor 2-5
- o.10A gelyk op 1-1
- o.13A verloor 1-2
Rugby:
Alies-rugby had a day of tough competition, but good sportsmanship. Uitslae vs Laerskool Hangklip
- o.7 A: verloor 5 – 0
- o.7 B: verloor 3 – 2
- o.9 A: verloor 37 – 5
- o.9 B: verloor 47 -15
- o.11 A: wen 12 – 7
- o.11 B: wen 36 – 15
- o.13 A: verloor 45 – 7
- o.13 B: verloor 27 – 0






















