Hoërskool Framesby Tweekamp en Driekamp prestasie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby Tweekamp en Driekamp prestasie:
Driekamp: Tiaan Peens is ook gekies vir die Nelson Mandela Bay Driekampspan wat aan die Suid-Afrikaanse Driekamp en Afrika-Beker Kampioenskappe op die 19de Maart in PE gaan deelneem. Dit is bo en behalwe die kampioenskapdeelname in Maselspoort later die maand.
![]()
Tweekampuitslae – OP Kampioenskappe
- o.15 Dogters: Elmé Vermaak – 2de met 2033.79 punte; Lienke Els – 3de met 2016.74 punte
- o.17 Dogters: Teneal Els – 8ste met 1933.46 punte;Ilke Wolmarans – 10de met 1933.46 punte; Annree van Zyl – 11de met 978.66 punte
- o.19 Dogters: Zanri Black – 1ste met 2090.06 punte; Teagan Pio – 2de met 2063.71 punte; Zané Jubber – 4de met 1921.88 punte
- o.15 Seuns: Jandré van Zyl – 6de met 1007.76 punte
- o.17 Seuns: Jaco Strydom – 1ste met 2017.45 punte; Luhann Sprong – 7de met 1895.69 punte;
- o.19 Seuns Francois Vosloo – 3de met 2011.19 punte, Marco Sprong – 5de met 1988.44 punte, Tiaan Peens – 9de met 1952.42 punte,
- Junior Vroue: Annabelle Jonck – 3de met 1933.63 punte










