Die Hoërskool Brandwag se atlete kook tydens die distriksbyeenkoms
ADVERTISEMENT
119 van Die Hoërskool Brandwag se atlete het die naweek van 10 – 11 Feb aan die distriksbyeenkoms deelgeneem. Ons verwerf:
- 50 goue medaljes
- 31 silwer medaljes
- 23 brons medaljes
65 atlete in 119 items dring deur na die Metro-byeenkoms op Saterdag 18 Februarie.










