Hoërskool Swartland leerders presteer by die Jeugskou Nampo 2025
ADVERTISEMENT
JEUGSKOU: NAMPO 2025 Hoërskool Swartland leerders het weer gewys waarvoor Swartland staan: uitnemendheid en toewyding!
Kulinêre Kuns:
- Mia Styger – wenner: Senior afdeling
- Reza-Marie Smit – naaswenner
Fotografie (Kamera):
- Mienja Ras – wenner: Senior afdeling
- Gert-Willem van Zyl – naaswenner: Junior afdeling
Sierduif (Senior afdeling)
- Janco Geldenhuys – 1ste
- Keane Goliath – 2de
- Hayden Symsde – 3de
Wegvlugduif:
- Hennie Pretorius – wenner: Junior afdeling
Konyn:
- Henku Boyder – silwer: Junior afdeling
Pluimvee (Junior afdeling)
- 6de – Waldi Weidemann
- 7de – Llewellyn Vermeulen
Ons is ongelooflik trots op al ons deelnemers wat met harde werk en trots ons skool verteenwoordig het.


















