Hoër Volkskool leerders het aan die Somerset-Oos Landbouskou
ADVERTISEMENT
Tiaan en Marli Fourie, albei leerlinge van Hoër Volkskool, het aan die Somerset-Oos Landbouskou deelgeneem. Hulle het hulself uitstekend van hul taak gekwyt. Hul behaal die volgende prestasies:
Tiaan Fourie
- 1ste SASH kinder Parkperd Ruiter 18 jaar en onder
- 2de SASH kinder Parkperd Kampioenskap
Marli Fourie
- 1ste 5 gang Ruiterkuns Ruiters 14 jaar en onder.
Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasies!

Marli Fourie op haar perd, Dance in the Clouds

Tiaan Fourie op die perd, Carpathia









