Hoër Volkskool leerlinge ontvang erekleure
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoër Volkskool leerlinge het erekleure gekry omdat hul uitstaande prestasies behaal het in verskeie afdelings. Mia Prinsloo verdien erekleure vir kultuur, Mikha Enslin vir kultuur, Ilze Vorster vir kultuur en Sare Viljoen vir leierskap. Baie geluk!










