Die Hoërskool Brandwag word weer provinsiaal vereer
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag is vandag weer provinsiaal vereer vir hul puik matriekuitslae van 2023. Die skool was uitgenooi na ‘n spoggeleentheid by die ICC in Oos-Londen waar die LUR vir onderwys die beste onderwysers en skole in die Oos-Kaap onthaal en geprys het vir hul akademiese uitnemendheid.
![]()










