AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Centurion›[Onderhoud] Zwartkop- Eerstespan  Rugbykaptein – Brian Smith

[Onderhoud] Zwartkop- Eerstespan  Rugbykaptein – Brian Smith

By Karien Frans
14th May 2025
886
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Eldoraigne en Zwartkop hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

AWSUM het die geleentheid gehad om met Brian Smith Eerstespan Rugbykaptein van Zwartkop te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte vir die seisoen..

Brian Smith

Hoe uitdagend was die voorbereiding vir die seisoen?Ons voorbereiding vir die seisoen was baie hard en uitdagend. Ek dink dit is die hardste wat ek myself nog ooit gedruk het, maar dit het ons uitstekend voorberei vir die doelwitte wat ons as span vir onsself gestel het.

Watter spesifieke sterkpunte het julle wat julle van die opposisie onderskei? Ons balverspreiding is baie goed, en ons teenaanval is een van ons sterkste wapens. Verder het ons vlugvoetige agterspelers en sterk, hardwerkende voorspelers wat nie terugstaan nie.

Hoe voel dit om jou skool se eerstespan te lei, en waarop sal jy as leier fokus? Dit is ’n groot eer. Toe ek in graad 7 besluit het om ’n Zwarrie te word, was dit my einddoel en dis ’n voorreg om te kan sê ek het dit bereik. Ek sal fokus op die voorbereiding van die span vir die groot dag. Dit kan oorweldigend raak, en daarom is dit belangrik om saam met my span gefokus en kalm te bly.

Watter tradisies of waardes maak jou skool se rugbykultuur uniek? Ons eerstespan staan bekend as die Vikings. Wanneer ’n speler sy twintigste wedstryd speel, kry hy die kans om voor die hele skool “geswaard” te
word, en dra dan ook die swaard wanneer die span uitdraf. Ons het ook capping-geleenthede waar
spelers formeel vereer word vir hul bydraes.

Watter doelwitte het julle as span vir die seisoen gestel? Ons doelwitte was om die NWU Prestige-reeks te wen en ’n onoorwonne toer te hê. Ongelukkig het die NWU-finaal uitgereën, maar ons het nog steeds
’n onoorwonne toer gehad en in die top 4 van die NWU-reeks geëindig. Ons mik nou om die SDC Noordvaal Plaatafdeling te wen en natuurlik om die Classic Clash-beker omhoog te hou.

Watter opkomende wedstryde of toernooie sien julle die meeste na uit? Eldoraigne gaan, soos altyd, ’n lekker taai wedstryd wees, maar ek moet ook sê dat Hoërskool Middelburg ’n wedstryd is waarna ek besonders
uitsien. In die SDC Noordvaal Plaatafdeling gaan dit week vir week ’n oorlog wees.

Is daar ’n professionele rugbyspeler na wie jy opkyk, en hoekom? Jaco Kriel is my rugbyrolmodel. Ek het grootgeword deur elke Saterdag na hom op televisie te kyk in die rooi en wit van die Leeus. Sy passie en spel vir die span is iets wat altyd by my sal bly.

TagsHS Eldoraigne vs HS Zwartkop 2025
Previous Article

Hoërskool Eldoraigne vs Hoërskool Zwartkop: Hier is ...

Next Article

Worcester-Noord Primêre Skool netbalspeler presteer

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    [Onderhoud] Zwartkop- Eerstespan Hokkieseunskaptein – Handré Coetzee

    14th May 2025
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    [Onderhoud] Eldoraigne- Eerstespan Netbalkapteine – Lidene Lubbe en Ilani Janse van Vuuren

    14th May 2025
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    Hoërskool Eldoraigne vs Hoërskool Zwartkop: Hier is Hoërskool Zwartkop se A hokkieseunsspanne

    15th May 2025
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    [Onderhoud] Eldoraigne- Eerstespan Hokkiedogterskaptein – Clarissa Dreyer

    14th May 2025
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    [Onderhoud] Zwartkop- Eerstespan Hokkiedogterskaptein – Christea Janse van Vuuren

    14th May 2025
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    Hoërskool Eldoraigne vs Hoërskool Zwartkop: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A netbalspanne

    14th May 2025
    By Karien Frans

  • Langenhoven GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Naweek Sportopsomming vir Langenhoven Gimnasium

  • Fourways High SchoolGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional News

    Fourways High School 2022/2023 Councillors

  • Hoërskool TygerbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Tygerberg High School Moot Court team selected to represent Western Cape

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us