Laerskool Paarl Gimnasium leerders neem deel aan die Interskole Kunstefees
ADVERTISEMENT
Laerskool Paarl Gimnasium leerders neem deel aan die Interskole Kunstefees:
Visuele kuns: Ons is trots op die Gimmies wat aangewys as graadwenners.

Links na regs: Sienna Moller, Nina Heyns, Isabel Maé Naude, Milla Pienaar.
Kategoriewenners: Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Kategoriewenners was by die jaarlike Interskole Kunstefees:

Ry 1: Eike Lombard (Gr.R-3 Poem); Jan-Christiaan Basson (Gr.R-3 Voordrag); Nina Heyns (Gr. 3 Visuele Kuns). Ry 2: Olivia Human & Mieke Burger (Gr.4-5 Tweespraak); Sienna Moller (Gr. 4 Visuele Kuns); Francois Wiid & Jeandré Heyns (Gr. 4-5 Dialogue) Ry 3: Milla Pienaar (Gr. 6 Visuele Kuns); Matthys Pienaar (Gr. 4-5 Poem); Cari Giliomee (Gr. 6-7 Poem); Amie Doyer (Gr. 4-5 Poem); Isabel-Maé Naudé (Gr. 5 Visuele Kuns). Ry 4: Matteo van Wyk (Gr. 6-7 Tweespraak); Lilly Human (Gr. 6-7 Prosa); Gabriella Ferreira (Gr. 6-7 Poem); Michaela van der Merwe (Gr. 6-7 Poem); Zoë Viljoen (Gr. 6-7 Poem); JJ van Niekerk (Gr. 6-7 Tweespraak).









