Hoërskool Linden leerder maak naam by die FilmIT-filmkompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Makayla de Beer! Hoërskool linden se Makayla het tydens die FilmIT-filmkompetisie in Kaapstad ’n trofee gewen vir Beste Musiek-/Klankredigering vir haar werk aan die film Die Skaduwee, asook ’n mentorskap by die SAE Instituut! Ons is ongelooflik trots op jou uitmuntende werk en toewyding – jy is ’n ware inspirasie vir ons almal.










