Laerskool Wesbank bied 2de suksevolle Tennistoernooi aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Wesbank het die afgelope naweek ons 2de, baie suksesvolle, Tennistoernooi aangebied. Groot skole van onder andere die Kaap, het deelgeneem. Ons het 7 skole geakkommodeer. Ons spog met ons Seuns 1ste span wie as wenners van die Toernooi aangewys is, asook ons Seuns 2de span wat 3de geeïndig het.
Eerste Span:
Tweede Span :
Tennisspan :












