Hoërskool Swellendam eerstespanne speel tennis teen Hoër Landbouskool Oakdale
ADVERTISEMENT
Op Donderdag, 22 Augustus 2024 het Hoërskool Swellendam en Hoër Landbouskool Oakdale se eerstespanne teen mekaar gespeel. Dit was ‘n vriendskaplike wedstryd wat tuis, in Swellendam, plaasgevind het. Alhoewel die eindtelling nie in ons guns getel het nie was dit ‘n goeie leerervaring vir die seisoen wat in Kwartaal 4 begin!
![]()
Mariaana Swanepoel










