Bergsig Akademie atlete maak trots
ADVERTISEMENT
Atletiek Prestasies! Bergsig Akademie behaal uitnemende uitslae tydens die NW Provinsiale Atletiek kampioenskappe. Bergsig atlete beïndruk en laat rekords spat tydens Noordwes Provinsiale Atletiek-Kampioenskappe!
- 21 Bergsig athletes
- 7 goue medaljes
- 3 silwer medaljes
- 2 brons medaljes
- 2 nuwe Noordwes rekords
- 6 atlete kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe
Baie geluk aan Bergsig se atlete wat uitnemend gevaar het tydens die NW Provinsiale Atletiek-kampioenskappe! Hier volg die Spog-Uitslae:
- Scott Wiliamson 1ste 1500m (NW Rekord)
- Scott Williamson 1ste 3000m (NW Rekord)
- Zanté Young 1ste 1500m Steeplechase
- Abbygale Havenga 1ste 1500m
- Luan Marais 1ste 800m
- Heonette vd Hulle 1ste Gewigstoot
- Remo Willemse 1st Triple jump
- Mari-Ulize Graham 2de 100m hekkies
- Luan Marais 2de 1500m
- Naldo Kock 2de Spiesgooi
- Abbygale Havenga 3de 3000m
- Alvah Sitole 3rd 200m
Ons is supertrots!


















