Hoërskool Jim Fouché tennis slaan raak
ADVERTISEMENT
JF Tennis slaan raak:
Hoërskool Jim Fouché se eerstespan meisies wen die 19de Marilie Moolman tennistoernooi in Cradock wat die afgelope naweek plaasgevind het.
Jim Fouché , onder afrigting van Meneer Frikkie Janse van Rensburg, speel in die finaal teen Hoërskool Cradock uit vir die wisseltrofee en wen die toernooi.

Voor van links: Nelri Venter, Luise Janse van Rensburg, Lisa Botha
Agter van links: Iné Vorster, Zandria Bastone en Anri van der Walt
(Afwesig van foto: Elseri Venter)

Luise Jv Rensburg









