Laer Volkskool tennis uitslae
ADVERTISEMENT
Maandag, 12 Augustus 2024, het van Laer Volkskool tennisspanne na Cradock vertrek om teen Laerskool Cradock wedstryd te speel.
Die uitslae is volg:
Dogters 1ste span
- Enkels 3 – 3
- Dubbels 3 – 0
- LVS wen 6 – 3
Seuns 1ste span
- Enkels 1 – 5
- Dubbels 1 -2
- ĹVS verloor 2 – 7
Seuns 2de span
Enkels 3 – 3
Dubbels 3 – 0
LVS wen 6 – 3
Dankie aan die seuns van die 3de span wat vir ons ingestaan het.











