Primêre Skool Naudeville leerder is deel van die 0.10 B Vrystaat Tennisspan
ADVERTISEMENT
Johandré du Plessis leerder van Primêre Skool Naudeville het die 19 de en 20ste Januarie in Bloemfontein aan die Vrystaat Tennis proewe deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat hy deel is van die 0.10 B Vrystaat Tennisspan.










