Oos-Kaap skolekampioenskap atletiek uitslae vir Die Hoërskool Brandwag
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag atlete het die naweek uitmuntend gevaar by die Oos-Kaapse skolekampioenskap. Van die 13 atlete wat deelgeneem het, het ons ’n indrukwekkende 16 medaljes verower! Ons spog met 11 goud-, 1 silwer- en 4 bronsmedaljes – ’n bewys van harde werk en deursettingsvermoë. Ons is ongelooflik trots op ons atlete!
![]()










