SA Bench Press 2025 uitslae vir die Hoërskool Brandwag
ADVERTISEMENT
Mev. Ilze-Mari Maritz, kragoptelafrigter by Die Brandwag Hoërskool, het na baie jare besluit om weer saam met die kragoptellers wat sy afrig, deel te neem. Sy wen ‘n goue medalje by die SA Bench Press-kampioenskap in Johannesburg.
![]()










