Die Hoërskool Brandwag kragoptel atleet presteer in Turkye
ADVERTISEMENT
Anika Maree het deel geneem aan die Sub-Junior Wêreld kampioenskappe in Istanbul, Turkye. Sy behaal ‘n vyfde plek in “overall performance”. Sy breek ook al die Commonwealth rekords asook SA rekords in”squat”. Sy het haar persoonlike beste prestasies bereik. Die Hoërskool Brandwag is baie trots op haar prestasie.
![]()










