Hoërskool Robertson rolbalspelers verkies vir Boland-rolbalproewe
ADVERTISEMENT
Dirkie Human en Willem-Pieter Botha is verkies om aan die Boland-rolbalproewe, wat op 13 November 2022 plaasvind, te gaan deelneem. Baie geluk en baie sterkte. Die Hoërskool Robertson is trots op julle!












