Hoërskool Piketberg
Hoërskool Piketberg se vlag wapper die land vol
Die Yster-familie is besonders trots op ons Senior Victor en Victrix Ludorum,wat steeds Hoërskool Piketberg se vlag hoog laat wapper,die land vol. Die afgelope ...Hoërskool Piketberg leerder aangewys as Miss Teen Piketberg 2026
Hoërskool Piketberg leerder aangewys as Miss Teen Piketberg 2026. Ashlenay Botha, ‘n Graad 8 leerder van PHS, is die 21ste Februarie gekroon as Miss ...Laerskool Tennis Prestasie vir Hoërskool Piketberg
Laerskool Tennis Prestasie vir Hoërskool Piketberg. Maritz Mouton het hierdie naweek deelgeneem aan die Kavaliers Junior Wilson toernooi in Stellenbosch. Hy het 1ste plek ...Hoërskool Piketberg leerders skitter in atletiek
16 Van ons atlete het die afgelope naweek aan onderskeidelik die skole en ASA se Boland byeenkomste deelgeneem. Hoërskool Piketberg is baie trots op ...Hoërskool Piketberg atlete neem deel aan Bredasdorp se Top 10 byeenkoms
Agt van Hoërskool Piketberg atlete het op Saterdag, 1 November aan Bredasdorp se Top 10 byeenkoms gaan deelneem. Ons span eindig 21ste uit 80 ...Hoërskool Piketberg Top 10 akademiese presteerders
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Piketberg wat die Top 10 akademiese posisies vir Kwartaal 3 van 2025 behaal het. Akademie: Top ...Hoërskool Piketberg spog met leerders wat gekies is vir die tennis Weskusspan
Baie geluk aan die 6 leerders wat opgeneem is in die Weskusspan vir hul onderkseie ouderdomsgroepe. Ons is geweldig trots op die hoeveelheid van ...Hoërskool Piketberg kriekespan vaar uitmuntend
o.19 Krieket: SA Pro 20 Hoërskool Piketberg o.19 span het teen Steynville krag gemeet in die SA Pro 20.PHS wen die loot en kies ...Hoërskool Piketbeg leerders neem deel aan die Wes-Boland Eisteddfod
Baie geluk aan die volgende maats met jul pragtige handskrif uitslae tydens die Wes-Boland Eisteddfod. Julle is almal sterre! Gr.2 Mia van der Merwe ...Hoërskool Piketberg Toppresteerders 2021
Hoërskool Piketberg Toppresteerders 2021 Totale kandidate ingeskryf: 68: Slaagsyfer: 98,5% Totale onderskeidings: 97 onderskeidings Universiteitsvrystelling: 98,5% (80,6% graad- en 17,9% diploma-vrystelling) Matrikulant met die ...











