Hoërskool Piketberg leerders skitter in atletiek
ADVERTISEMENT
16 Van ons atlete het die afgelope naweek aan onderskeidelik die skole en ASA se Boland byeenkomste deelgeneem.
Hoërskool Piketberg is baie trots op die volgende puik uitslae: Skole Boland byeenkoms in die Paarl:

Junior Dirks 4de in VS 6,39m
Charl Marais 3de in Diskusgooi 47,71m
Rowan Sias 2de in Spiesgooi 38,57m
Mieke Prins 4de in Gewigstoot, 10,7m
ASA Boland byeenkoms in Stellenbosch:
Charl Marais 1ste in Hamergooi 62,04m
Aimee Swart 1ste in Hoogspring 1,6m
2de in Verspring 5,27m (persoonlike beste)
4de in 90mH 14,13 sek









